Hierdie is nie bedoel as n belediging nie, maar konstruktiewe kritiek. Dalk het julle al iets verander?
Ek sou baie graag wou kom, want ons gesin is mal oor Elandre, maar met my laaste besoek by die venue (Appel) was die plek rerig oorvol. Die rye om drankies te koop was baie lank en as n mens uiteindelik kon koop, was dit n helse gesukkel om terug by n mens se tafel/ sitplek te kom met al die mense. Ons het nie eens kans gesien om te probeer kos koop nie.
Die tafels was ook so geplaas dat helfte van ons glad nie die show kon sien nie.
Hopelik plaas julle n laer limiet op die kaartjieverkope en/ of orden sitplekke so dat daar meer en makliker beweegruimte is. Asb laat weet my as julle dit wel gedoen het, want ek wil graag julle ondersteun.
Goeie dag Nico
Baie dankie vir jou terugvoering, ek waardeer jou eerlikheid. ek is jammer dat dit vir julle nie n aangename ondervinding was nie, ons probeer verbeter, en dit is hoekom jul terugvoering baie belangrik is vir my asook die venue.
Met Appel, was die Venue se kroeg gedeelte nog nie van so aard, dat hul die “massa” kon hanteer, met die geval, hul het dit verbeter en doen nou 2 of meer kroee as dit meer as n sekere hoeveelheid gaste is.
die tafels word op n sekere manier gepak, wat daar genoeg spasie tussen in is, maar dan kom daar mense wat hul stoele of dan die tafel self skuif, wat dit onbeheerbaar maak – en heeltemal buite my beheer. ons het intussen ook besluit, sou daar weer so n groot groep mense is, dat ons die heining af haal vir meer spasie – alhoewel die venue self geskik is vir 1000 gaste.
met Elandre gaan daar nie soveel mense wees soos met Appel se show.
jy is welkom om vir my n whatsapp te stuur – om n tafel te bespreek, ek sal vir jul n lekker plekkie gee – ek sal jul as familie graag weer by die vertonings wil sien.
083 350 3504 – Andrea

baie dankie vir die terugvoering